|
Rijstsalade Met Banaan
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: / Salades
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 4 koppies gekookte rys -
1 ui (in blokkies gesny) -
1 tamatie (in blokkies gesny) -
2 piesangs (in blokkies gesny) -
kaas na smaak (in blokkies gesny verkieslik Cheddar kaas -
1/2 koppie olie -
1/2 koppie tamatiesous -
1 eetlepel matige kerrie -
sout en peper na smaak
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Meng ui, tamatie, piesang en kaas. Geur met sout en peper. Meng olie, tamatiesous en kerrie saam. Voeg by rysmengsel en roer goed. Hierdie slaai is op sy beste as dit vir ongeveer 4-6 ure voor die okkasie voorberei word.
|
|
|